Kontak Ons

Saam is ons beter en elke positiewe verhouding: onderwyser-kind, ouer-kind; dra by tot sukses. Strewe na groei op geestelike, liggaamlike en emosionele vlakke elke dag.

Volg ons op ons sosiale media kanale en wees deel van die opwinding by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman.