Waar passie

spanwerk ontmoet

Schoemie Sport

Schoemies bied ’n wye verskeidenheid sportgeleenthede aan, wat leerders die kans gee om hul talente te ontwikkel, spanwerk te ervaar en die vreugde van deelname te geniet. Ons glo dat sport nie net fisiese ontwikkeling bevorder nie, maar ook selfvertroue, deursettingsvermoë en lewenslange waardes bou.

Ons bied die volgende sportgeleenthede:

Kontak Ons